Welkom by / Welcome to: Saarkie Stories
Boekwinkel in Afrikaans

Maan-Vry / Mon-Fri: 9.30AM - 3.00PM, Sat: 9.30AM-12.30PM.
Unit O, 6 Rosedale Road, Albany, Auckland, Nieu-Seeland / New Zealand 0632
saarkie.stories@gmail.com
027 524 0383 (Books ship from New Zealand)


Boekwinkel / Book shop

“Dis net die oortjie van die seekoei” is die regte Afrikaanse idioom vir ons spesiale boekwinkel. (Titel beskikbaar aanlyn en in boekwinkel). Leesstof vir kinders, tieners, grootmense, kook, maak, bou en romanse, en selfs vir leer lees in Afrikaans. Nuwe en voorafgeliefde boekies te kies en te keur. Sommige titels in Engels beskikbaar.

Koerier afset / Courier depot

By Saarkie Stories kan oorsese pakkies afgelewer of kollekteer word. www.saarkie.co.nz

Saarkie Stories is a depot for Saarkie Limited for delivery and collection of international parcels. www.saarkie.co.nz


NUUT op die rak:
DEON MEYER - LEO Bennie is terug!

’n Student se dood in die berg naby Stellenbosch lyk verdag. 'n Voormalige recce doodgemaak as 'n boodskap. Aan iemand: Toemaar. 'n Aantreklike safarigids, gewerf as 'n heuningval vir die grootste dollarroof in die land se geskiedenis. En agente van staatskaping wat elke ondersoek saboteer ...

En Griessel en Cupido is terug!

Beskikbaar teen $39.00: LINK (AFRIKAANS)

Geskenkbewyse: Koop aanlyn wêreld-wyd, en epos die kode aan die ontvanger om te gebruik aanlyn. Geldwaarde word behou.
Gift Vouchers: Purchase worldwide and use your emailed code.



Nuwe voorraad / Newest books :


Boeke vir kinders / Childrens books:


Boeke vir jong grootmense / Books for young adults:


Volwasse leesstof /Adults:


Afslag boekies / Discount books: