Geskenkbewys / Gift Card

from NZ$25.00

Ouma’s, oupas, familie en vriende oorsee met kenisse in Nieu Seeland kan nou aanlyn geskenbewyse aankoop. Daar is 4x opsies. Die geskenkbewys is beskikbaar in die winkel of aanlyn, maklik om ‘n epos te stuur en die kode kan gebruik word op aankope aanlyn of binne in Saarkie Stories. Geskenkbewyse hou sy waarde tot en met die bedrag opgebruik is.

Gift vouchers available at Saarkie Stories Limited New Zealand. Gift vouchers holds the value until used.

Value:
Purchase