Image 1 of 1
5 Minute Verhale: Vir Slaaptyd - Avontuur Stories
Geniet elke dag van die week 'n vyf minute storie met hierdie opwindende versameling. Vaar saam met 'n seerower uit op 'n soektog, verken toweragtige lande en ontdek dat avontuur orals gevind kan word as jy mooi kyk! Met 7 aksiebelaaide stories sal jy graag hierdie verhale oor en oor wil deel.
Publisher / Publiseerder: Phambili Agentskap
Padded hard cover / Hardeband: Opgevulde hardeband (sagte gevoel)
Pictures / Prentjies