5 Minute Verhale: Diere Stories

NZ$18.00

Geniet hope pret met hierdie versameling van 5 minute lekker lees stories.

Ontmoet groot en klein diere in hierdie prettige versameling van 5 minute stories. Kom ontmoet 'n welpie wat sy BRUL oefen, 'n muis wat 'n nuwe huis soek, 'n eensame uil wat maatjies soek, pikkewyne wat yskaats en nog vele meer.
Ontdek elke dag van die week 'n nuwe avontuur.

Publisher / Publiseerder: Phambili Agentskap

Padded hard cover / Hardeband: Opgevulde hardeband (sagte gevoel)

Pictures / Prentjies