Die Aksie-Bybel: Jesus Se Geboorte en meer

NZ$20.00

Die Aksie-Bybel: Jesus Se Geboorte: 25 Bybelstories Oor Hoekom Jesus Aarde Toe Gekom Het

Deel die verhaal van Jesus se geboorte met kinders tussen 8 en 12 vanuit die oogpunt van 25 getuies wat dit eerstehands beleef het!

Die Aksie-Bybel: Jesus se geboorte: 25 Bybelstories Oor Hoekom Jesus Aarde Toe Gekom Het bevat 25 verhale van “ooggetuies” van Jesus se geboorte, soos die jong sterrekundige wat eerste die ster gesien het, Sagaria, die herbergier en die duif wat in die stal was waar Jesus gebore is. Dit sluit ook vrae in vir dieper nadenke oor Jesus se geboorte en wat hierdie goeie nuus vir jou en jou gesin beteken.

Pragtige illustrasies en die unieke perspektief maak Die Aksie-Bybel: Jesus se geboorte ’n waardevolle toevoeging tot jou boekrak.

• 25 Stories vir kinders tussen 8 en 12, vertel uit die unieke oogpunt van karakters wat deel vorm van die verhaal van Jesus se geboorte, soos ’n skaapwagterseun, ’n lammetjie, Simeon, Maria, ’n engel en ’n donkie.

• Sluit vrae in wat gesinne kan oordink en bespreek.

• 64 volkleur-bladsye.

Category : Kinders

SKU : 9781431626854

Language : Afrikaans

Size : 244 mm x 244 mm x 5 mm

Page Count : 64

Format : Paperback

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy