Arthur by die molle

NZ$16.00

Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture.

ISBN: 9781920660123

Writer / Skrywer: Daniel Joris

Illustrator / Illustrasies: Gauthier Desimont

Hard cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die molle!