Image 1 of 2
Image 2 of 2
Ons baba se eerste jaar: Spesiale oomblike om te koester
NZ$19.00
Gedurende die eerste twaalf maande is daar wonderlike oomblikke en gebeurtenisse om te onthou. Foto's van spesiale tye saam en ontwikkelingsfases van ons kleinding wil ons koester. Hierdie pragtige geïllustreerde boek bied die geleentheid om die eerste jaar se belangrike mylpale en gebeure vas te vang.
Groter as A4, Sponsgevulde hardeband
Beskikbaar in pienk en blou
Get notified by email when this product is in stock.