Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klaskamer en sal onderwysers help om met hul jong leerders gesprekke te voer oor vriende maak, vrese en boelies. Die storie bevat Christelike temas en waardes, en Johann Strauss se pragtige illustrasies plaas hierdie boek in 'n klas van sy eie.