Image 1 of 1
Die groot Afrikaanse Blokraaiboek
Verkies jy blokraaie waar die leidrade binne of buite die raaisel staan, koderaaisels of sudoku? Die Groot Afrikaanse Blokraaiboek bevat dit alles! Hierdie versameling bevat meer as 200 van die beste blokraaisels en ander speletjies wat in Media24 se gewilde tydskrifte soos Sarie, Weg, Tuis en Landbou-weekblad verskyn het. Dit beloof om jou ure lank te vermaak en uit te daag. Dit is boonop die perfekte geskenk vir enige blokraaiverslaafde.
Book Format Paperback / Softback
Published Date 2024-06-05
Number of Pages 256
Barcode 9781776194032