Skip to Content
Saarkie Stories
Tuis / Home
Boekwinkel / bookshop
2de Kans/2nd chance
Katalogus 2027
Kontak / Contact
Login Account
0
0
Login Account
0
0
Saarkie Stories
Tuis / Home
Boekwinkel / bookshop
2de Kans/2nd chance
Katalogus 2027
Kontak / Contact
Tuis / Home
Boekwinkel / bookshop
2de Kans/2nd chance
Katalogus 2027
Kontak / Contact
Login Account
Boekwinkel / Bookshop › Vrolike liedjies
Screenshot 2025-10-08 135500.jpg Image 1 of 2
Screenshot 2025-10-08 135500.jpg
Screenshot 2025-10-08 135518.jpg Image 2 of 2
Screenshot 2025-10-08 135518.jpg
Screenshot 2025-10-08 135500.jpg
Screenshot 2025-10-08 135518.jpg

Vrolike liedjies

NZ$19.00

Vrolike liedjies is 'n bloemryke versameling uit die skatkis van ons Afrikaanse volksmusiek. Die genot wat hierdie tradisionele liedjies soos suikerbossie en Dis heerlike lente gee, is nie beperk tot 'n spesiale geleetheid nie. Sing hulle by die huis, op pad erens heen, by 'n piekniek, om die kampvuur of op die verhoog. Hulle skep spangees en bind jonk en oud bymekaar op 'n baie plesierige noot.

Die uitbundige volkleur illustrasies gee lewe aan elke liedjie. Daarom is hierdie bundel tradisionele volksmusiek perfek om die kleinspan 'n kykie in die verlede te gee. Volg saam met jou kind die woorde en prentjies terwyl julle saam sing en geniet hierdie trotse voortsetting van 'n vrolike musiektradisie.

Get notified by email when this product is in stock.

You Might Also Like

Wie is my Skattebol? - Camilla Reid Screenshot 2026-07-21 140903.jpg
Quick View
Wie is my Skattebol? - Camilla Reid
NZ$25.00
Groter Kruger Wildtuin Aktiwiteite en Joernaal Screenshot 2025-09-17 125003.jpg Screenshot 2025-09-17 125030.jpg
Quick View
Groter Kruger Wildtuin Aktiwiteite en Joernaal
NZ$19.00
Sold Out
My Hart is Oppi Plaas! Idioom & Gesegde-Inkleurboek Screenshot 2025-09-26 102141.jpg
Quick View
My Hart is Oppi Plaas! Idioom & Gesegde-Inkleurboek
NZ$19.00
Learn to read sticker and activity book Screenshot 2025-09-21 143140.jpg
Quick View
Learn to read sticker and activity book
NZ$20.00
Wie is so Oulik? - Camilla Reid Screenshot 2026-07-21 141109.jpg
Quick View
Wie is so Oulik? - Camilla Reid
NZ$25.00

KONTAK SAARKIE STORIES:
Boekwinkel / Book shop:
Unit 8, 59 Paul Matthews Road,
Albany, Auckland 0632
W: www.saarkiestories.co.nz
E: info@saarkiestories.co.nz
T: 027 277 2081 / 027 524 083

ANDER SKAKELS:
Privaatheidsbeleid / Privacy Policy
Terme en Voorwaardes / Terms
Sluit aan by ons nuusbrief / newsletter
Kontak ons / Contact us: