Boerekos met n twist - Annelien Pienaar

NZ$42.00
Sold Out

Resepte uit n egte boerekombuis deur Annelien Pienaar, vername kok!

ISBN: 9780798175005

Writer / Skrywer: Annelien Pienaar

Paperback / Sagteband

STOCK ARRIVING 10.07.2022

Get notified by email when this product is in stock.

Resepte uit n egte boerekombuis deur Annelien Pienaar, vername kok!

ISBN: 9780798175005

Writer / Skrywer: Annelien Pienaar

Paperback / Sagteband

STOCK ARRIVING 10.07.2022

In Boerekos met ’n twist gee Annelien ’n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Dié 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte én gebak en spenstreffers is getoets, bevat g’n vreemde bestanddele nie en sit die “resep-met-’n-les”-konsep voort wat haar gelyknamige blog en Facebookblad so 'n sosialemediasukses maak. Boerekos met 'n twist kan beskryf word as 'n kompakte 21ste-eeuse Kook en Geniet vir besige mense.