Die Bybel 2020 - Nuwe Lewende Vertaling (Swart Hardeband) (Grootdruk)

NZ$70.00
Sold Out

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

ISBN: GROOTDRUK

Hard cover / Hardeband

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

• 9 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint