Daar's 'n beer in my boek

NZ$20.00
Sold Out

Bertus vat die pad om die boek se eienaar op te spoor

ISBN: 9780799376067

Writer / Skrywer: Emma Chichester-Clark

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Bertus vat die pad om die boek se eienaar op te spoor

ISBN: 9780799376067

Writer / Skrywer: Emma Chichester-Clark

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Bertus is ‘n groot bruin beer. En hy is moeg daarvoor om gewone beerdinge te doen. Dan ontdek hy op ’n dag ‘n boek onder ’n boom. Bertus vat die pad om die boek se eienaar op te spoor – en dit is die begin van ’n fantastiese avontuur…