2027 Nina Smit Dagboek/Dagstuk Hardeband

NZ$35.00
Sold Out

klik op SOLD OUT en sit epos adres op waglys

Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomme. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.

Kenmerke sluit in:

• Volledige maandelikse kalenders aan die begin van elke maand

• 'n Bybelvers en inspirerende boodskap van Nina aan die begin van elke maand

• Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf

• 'n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas

• Daaglikse motiverende aanhalings en Bybelverse

• Bladsye vir persoonlike notas, adresse en verjaarsdae

• Vergulde rand, met 'n lint om jou plek aan te dui

Category : Dagbeplanners

SKU : 9781997464556

Author : Nina Smit

Language : Afrikaans

Size : 188 mm x 124 mm x 23 mm

Page Count : 384

Format : Hardcover

Publisher : Struik Christian Media

Get notified by email when this product is in stock.