Divan Se Avonture

NZ$12.00

Divan Is n lewenslustige, agtjarige seuntjie wat aan serebrale verlamming ly. Hy is baie opgewonde oor sy heel eerste rolstoel.

ISBN: 9781928446354

Writer / Skrywer: Elani du Preez

Illustrator / Illustrasies: Elani du Preez

Paperback / Sagteband

Die oomblik toe hy sy rolstoel ontvang, is hy op soek na al wat n avontuur is…

In Die lewe is n lied! agter in die boek vertel Mathys Roets van al sy avonture in sy rolstoel.