Die Bybel 1933/1953 Vertaling (Naslaan) (Bruin Kunsleer) (Grootdruk)

NZ$75.00

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.

Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers. Hierdie grootdruk-uitgawe beskik oor die volgende kenmerke:

  • Die volledige teks van Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 in dubbelkolom-uitleg.

  • 12-punt lettergrootte

  • Afrikaanse vertaling van 1933/1953, grootdruk, volledige Bybel.

  • Gepubliseer met 'n luukse gebind kunsleeromslag, lintmerker, sowel as addisionele bronne, en kaarte.

Category : Afrikaans 1953 Vertaling

SKU : 9780798222822

Language : Afrikaans

Size : 256 mm x 185 mm x 32 mm

Preferred Bible bag Size : Extra Large Bible Bag

Page Count : 1604

Publisher : Bible Society Kempton Park