Die Bybel vir kinders

NZ$18.00
Sold Out

Die pragtige illustrasies en tydlose teks maak hierdie Bybel die ideale geskenk vir klein hartjies. Beide kinders en ouers sal dit koester.

ISBN: 9781431619016

Publisher / Publiseerder: Christian Art Publishers

Hardcover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Get notified by email when this product is in stock.

Die pragtige illustrasies en tydlose teks maak hierdie Bybel die ideale geskenk vir klein hartjies. Beide kinders en ouers sal dit koester.

ISBN: 9781431619016

Publisher / Publiseerder: Christian Art Publishers

Hardcover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Hierdie tydlose stories uit die Bybel is die ideale manier om kinders tussen 3 en 6 jaar aan die Bybel bekend te stel.
In Die Bybel vir kinders word bekende Bybelstories gekombineer met kostelike waterverf-illustrasies. Kinders sal die stories uit die Ou en Nuwe Testament oor God se verhouding met sy kinders geniet. Die stories sluit in Abraham se groot trek, die mure van Jerigo, Daniël in die leeukuil, Jesus se geboorte in Betlehem, die laaste ete en ander.
Die pragtige illustrasies en tydlose teks maak hierdie Bybel die ideale geskenk vir klein hartjies. Beide kinders en ouers sal dit koester.