Die Dino's Hou 'n Partytjie

NZ$20.00
Only 2 available

Die dino’s hou ‘n partytjie met allerlei prettige speletjies.

ISBN: 9780799378962

Writer / Skrywer: Gareth P. Jones

Illustrator / Illustrasies: Garry Parsons

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Die dino’s hou ‘n partytjie met allerlei prettige speletjies.

ISBN: 9780799378962

Writer / Skrywer: Gareth P. Jones

Illustrator / Illustrasies: Garry Parsons

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Die Dino’s hou ‘n partytjie dit begin vanmiddag om drie. Ek’s genooi, al is ek ‘n seuntjie en nie ‘n dinosourus nie. Die dino’s hou ‘n partytjie met allerlei prettige speletjies. Daar is ‘n stegosourus op die springkasteel, daar is ‘n spitbraai in die tuin, en daar is allerlei wonderlike eetgoed te kies en te keur. Maar die dinosourusse beplan om ‘n spesiale lekkerny by die partytjie voor te sit … en daar is iewers ‘n slang (of ‘n T-rex) in die gras! ‘n Lawwe skaterlag-prenteboek wat sal sorg vir tonne pret!