Die Familiebybel - deur die Bybelgenootskap

NZ$30.00

Die Familiebybel het die volledige Bybel in die 2020-Afrikaanse vertaling met bykomende materiaal deur Johan Smith, spesiaal gemik op gesinne. Dit bevat artikels oor die gesinslewe deur die familiekenner, dr Johan Smith van Vita Amp; kaarte en 'n woordelys, Bybelstudiemateriaal vir 'n jaar; Bybelleesplan; ruimte vir julle familiestamboom en 'n bladsy om trou- en geboortedatums aan te teken. Hierdie Bybel sal 'n kosbare erfstuk vir die gesin en groter familie word.

Publisher: Lux Verbi

Category : Bybel studie

SKU : 9780796322616

Language : Afrikaans

Format : Paperback

Kreatiewe Joernaal Bybel
Color: