Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang

NZ$10.00
Only 1 available

Petra Pienk het 'n briljante plan ... 'n Plan om skatryk te word! Sy gaan piesangbrood verkoop!

ISBN: 9780799374032

Writer / Skrywer: Fanie Viljoen

Illustrator / Illustrasies: Nicci Nathanson

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Add To Cart

Petra Pienk het 'n briljante plan ... 'n Plan om skatryk te word! Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie - Petra voeg 'n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood opslmal se lippe. Die burgemeester se vrou is dol daaroor. Die koerant skryf 'n voorbladstorie daaroor. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is ...

Wiskunde gee my maagpyn
NZ$10.00
Klein boek van: Skrikwekkende spoke
NZ$9.00
Klein boek van gruwelike geheime
NZ$9.00
Briewe Van Mieliepit
NZ$10.00
Die vinnigste skoene in die hele wereld
NZ$10.00