Die Lys - Erla-Mari Diedericks

NZ$15.00

Hy sug. Weet jy wat dink ek? Ek dink jy moenie so hard dink en worrie oor wat Christa s� nie, en ek dink nie jy moet verliefraak van jou lysie afhaal nie. Sy wikkel haar net daar uit sy omhelsing los. Wie se dis op my lysie!O, ek weet dis op jou lysie Hy glimlag en dan trek hy haar weer terug in sy arms, sy arm om haar middellyf; sy bene onmiddellik weer die ene seekat oor hare. Toe, hou nou op worrie oor nonsens. Slaap. Jy gaan jou energie moreoggend nodig kry as jy wakkerword.

Romanza Stoom 18+ (Mills & Boon)

9781779870308