Die See: Loer binne!

NZ$21.00

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by 'n duikspan om te gaan kyk na 'n ou skeepswrak op die seebodem!

Language ‏ : ‎ Afrikaans 19×19×2cm

Print length ‏ : ‎ 12 bladsy kartonbord met flappies wat oplig

ISBN-13 ‏ : ‎ 9780798181129

Drie titels om van te kies:

Die See

Wilde Diere

Die plaas

Titel: