Die seerowers en die spookskip

NZ$15.00
Sold Out

Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture.

ISBN: 9780798181136

Writer / Skrywer: Kobus Geldenhuys, Jonny Duddle

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Get notified by email when this product is in stock.

Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture.

ISBN: 9780798181136

Writer / Skrywer: Kobus Geldenhuys, Jonny Duddle

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

AHOOI DAAR, SKARMINKELS!

Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Elke maand met volmaan verskyn daar ’n geheimsinnige skip aan die kus van Grootgaapbaai en dan kom plunder seerowers die dorp. Kan Matilda en Basjan die gesteelde buit terugkry en die bose seerowers uitoorlê, of gaan hulle gevangenes aan boord van die spookskip bly . . . Dalk vir ewig?