Die soenoffer

NZ$16.00
Only 1 available

‘n Gestremde joernalis word deur ’n reeksmoordenaar versoek om haar verhaal te vertel.

ISBN: 9780799352061

Writer / Skrywer: Isa Konrad

‘n Gestremde joernalis word deur ’n reeksmoordenaar versoek om haar verhaal te vertel.

ISBN: 9780799352061

Writer / Skrywer: Isa Konrad

n Gestremde joernalis word deur ’n reeksmoordenaar versoek om haar verhaal te vertel. Sy is ingetoë, intelligent, ’n toegewyde ma. ’n Slagoffer van haar omstandighede, of nie? Wat hy te wete kom, verander sy lewe vir altyd.