Die VLV Kookboek - Resepte van TOE en NOU

NZ$55.00
Sold Out

Die VLV-kookboek bevat 'n versameling flatervrye resepte deur die lede van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland ter viering van hul 90ste bestaansjaar.

Trakteer jou gesin op ou familiegunstelinge soos lewerkoekies, bobotie en skaapboud in die Toe-gedeelte en geniet weer die liplekker lekkerte van melktert, gemmerkoekies en gemmerbier - om maar net enkeles te noem. As jou tyd beperk is, wend jou tot die kortpad- getoetste resepte in die Nou-gedeelte waar die mikrogolf ingespan word, soos 'n sjokoladekoek wat in slegs 7 minute gemaak word, en beproefde, gesonder geregte soos spinasiegebak, pampoenmuffins, bobotie met 'n appellaag en eiervrugslaai. 'n Onontbeerlike resepteboek deur ma's en vroue vir vroue van alle ouderdomme.

Die VLV-kookboek celebrates recipes passed on from one generation to the next in the first part called Toe. Think back to your Mom's milk tart and ginger biscuits, the Sunday meal with leg of lamb and pumpkin fritters. In the second section Nou you will find quick recipes for the modern-day woman, like making a chocolate cake in 7 minutes, as well as healthier dishes such as baked spinach, pumpkin muffins and bobotie topped with apples.

Imprint: Human & Rousseau

Authors: Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Dimensions: 237 x 166 x 25mm (L x W x T)

Format: Hardcover

Pages: 240

ISBN-13: 978-0-7981-7736-8

Languages: Afrikaans

Get notified by email when this product is in stock.

Jan Braai: Vuurwerke
Jan Braai: Vegetaries