DEON MEYER - Die vrou in die blou mantel

NZ$35.00

‘n Griessel-dossier

ISBN: 9780798176903

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: 6 November 2017

Paperback / Sagteband

‘n Griessel-dossier

ISBN: 9780798176903

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: 6 November 2017

Paperback / Sagteband

Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, “narcissist, psycho, real arsehole”, is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas lê ’n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.