DEON MEYER - Feniks

NZ$42.00

Mat Joubert het net nog een kans om uit die as op te staan

ISBN: 9780798149662

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: November 2020

Paperback / Sagteband

Mat Joubert het net nog een kans om uit die as op te staan

ISBN: 9780798149662

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: November 2020

Paperback / Sagteband

Oor hierdie boek:

Kaptein Mat Joubert moet ’n sjarmante rower vastrek wat die een bank ná die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van ’n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom. Daar is nog hierdie één kans om homself te bewys en weer voor te begin … Hierdie roman het in Engels verskyn as Dead before dying.