Eerste sprokies: Rooikappie

NZ$19.00

Eendag sê Rooikappie se mamma vir haar: “Ek het ’n paar eetgoed en ’n bottel wyn in die mandjie gepak. Jou ouma is siek. Vat dit vir haar, dit sal haar beter laat voel.

ISBN: 9780798176392

Writer / Skrywer: Ballon Media

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Lank gelede was daar ’n pragtige meisie wat aan die rand van ’n groot woud gebly het. Haar verjaardagpresent van haar ouma was ’n mooi rooi mantel met ’n kappie. Daarom het almal haar Rooikappie genoem. Eendag sê Rooikappie se mamma vir haar: “Ek het ’n paar eetgoed en ’n bottel wyn in die mandjie gepak. Jou ouma is siek. Vat dit vir haar, dit sal haar beter laat voel.”

Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.