Ek Bid vir Jou

NZ$21.00

Ek Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver 'n ma se liefde strek.

Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg 'n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid. Ek Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kunswerk deur Frank Endersby, met 'n gebed op elke dubbelblad.

Hierdie boek is ideaal vir voorlees deur ouers vir hul kinders voor slaaptyd, as 'n beginpunt vir 'boekevat' of stiltetyd.

• Kindervriendelike formaat: 254 mm x 245 mm

• 32 pp

• Pragtige hardeband-omslag, met volkleur illustrasies

• Opregte en eenvoudige gebede

• Fonttipe opgedateer, sodat dit ideaal is vir voorlees en vir kinders wat self begin lees

Category : Kinders

SKU : 9781991237095

Author : Jean Fischer

Language : Afrikaans

Size : 254 mm x 254 mm x 8 mm

Page Count : 32

Format : Hardcover

Publisher : Struik Christian Media

Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel. Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese detail 40 van die mees geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Hierdie Klassieke Kinderbybel sal in die jare wat kom ’n groot gunsteling onder kinders bly.