Image 1 of 3
Image 2 of 3
Image 3 of 3
Ek Is Tot Alles in Staat Dagbeplanner vir vroue 2027
Die Ek Is Tot Alles in Staat Dagbeplanner vir vroue 2027 is die ideale 18-maande-beplanner vir vroue. Elke maand het ’n maandbeplanner en plek om doelwitte en belangrike datums neer te skryf. Die weekbeplanner, wat strek van Augustus 2026 tot Januarie 2028, is verdeel in oggend- en middag-gedeeltes, met plek om jou eie tye vir afsprake in te skryf. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits.
Hierdie stylvolle tweekleur-dagbeplanner bied:
Weekbeplanner van Augustus 2026 tot Januarie 2028 met ’n dubbelbladsy vir elke week
Plek vir weeklikse gebedslysies, prioriteite en notas
Plek vir persoonlike inligting en kontaknommers
’n Beplanner vir elke maand, asook plek om doelwitte, verjaarsdae en belangrike datums neer te skryf
Kalenders vir 2027 en 2028
Lys openbare vakansiedae
Standaardafmetings en omrekeningstabelle
Internasionale skakelkodes en tydsones
Teksvers en aanhaling vir elke week
Teksverse vir spesifieke behoeftes
244 tweekleur-bladsye
Category : Dagbeplanners
SKU : 9780638010749
Language : Afrikaans
Size : 230 mm x 178 mm x 20 mm
Page Count : 244
Format : Flexcover
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy