Ek lees self: Die gans wat goue eiers kon le

NZ$7.00

n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy vir jou kind kan gee!

ISBN: 9780639600710

Writer / Skrywer: Wendy Maartens

Illustrator / Illustrasies: Zinelda McDonald

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen op 'n dag besluit om brood te bak, stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug, en ontmoet 'n padda wat op 'n dag baie, baie kwaad geword het.
Die Ek lees self-reeks bestaan uit pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginnerlesers dit maklik kan baasraak.
Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Die grootste geskenk
NZ$24.00
DEON MEYER - Spoor
NZ$39.00
'n Man vir altyd - Omnibus
NZ$22.00
Onder een dak - Dana Snyman
NZ$39.00
Klein Grillie Spinnekop: My inkleur en speletjiesboek
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$8.00
sale