Elisabet se oorlog - Helene de Kock

NZ$35.00

Dis 1938 en Elisabet Uys neem ’n wilsbesluit om vrou-alleen na Europa te reis, ongeag die tradisies en verwagtinge wat aan haar voorgeskryf is. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde Londen vind waarna sy soek? Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis.

Sal Elisabet in die oorloggeteisterde London vryheid en onvoorwaardelike liefde vind? Helene de Kock op haar beste.

Author Helene De Kock

Languages Afrikaans

Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd

Paperback / Softback

Number of Pages 256

Barcode 9780798181914