Flintie Valsbaard en die Ys-eiland

NZ$15.00

Flintie Valsbaard is ‘n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders.

ISBN: 9781920475024

Writer / Skrywer: Marcelle du Plessis

Illustrator / Illustrasies: Johann Strauss

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Flintie Valsbaard is ‘n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders.

ISBN: 9781920475024

Writer / Skrywer: Marcelle du Plessis

Illustrator / Illustrasies: Johann Strauss

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Flintie Valsbaard is ‘n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders. Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!