Haas Das se Nuuskas E2

NZ$5.00
Only 1 available

In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiena en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene!

ISBN: 9780798175258

Writer / Skrywer: Louise Smit

Illustrator / Illustrasies: Vian Oelofsen

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiena en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.