Harry Potter en die halfbloed Prins

NZ$45.00

Harry Potter (6) en die halfbloed Prins

Wanneer Dumbledore een nag in Ligusterlaan aankom om Harry Potter te kom oplaai, is sy hand swart en verskrompel, asof die vleis weggebrand is. Geheime en gerugte versprei deur die towenaarswêreld, en selfs Hogwarts is nie veilig nie. Harry is oortuig dat Malfoy die Donker Merk dra: daar is ’n Doodseter tussen hulle. Harry gaan kragtige towerkuns en egte vriende nodig hê terwyl hy Voldemort se donkerste geheime ondersoek, en Dumbledore berei hom voor vir die lot wat nog altyd op hom wag . . .

J.K. Rowling, Janie Oosthuysen

ISBN: 9780798184434

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum Vrygestel: April 2024

Formaat: Sagteband, 448pp

1 Harry Potter en die Towenaar se Steen

2 Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse

3 Harry Potter en die genagene van Azkaban

4 Harry Potter en die beker vol vuur

5 Harry Potter en die orde van die Feniks

6 Harry Potter en die halfbloed Prins

7 Harry Potter en die Skatte van die dood