Harry Potter en die kamer van geheimenisse

NZ$45.00

Harry Potter (2) en die Kamer van Geheimenisse

Harry Potter se somervakansie is aaklig: nie net was dit die slegste verjaarsdag ooit nie, maar boonop verskyn ’n vreemde huiself genaamd Dobby om hom te waarsku om nie weer na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery toe terug te gaan nie – vreeslike dinge gaan daar gebeur. En vreeslike dinge gebeur inderdaad. Dit is Harry se tweede jaar op Hogwarts en nuwe probleme wag op hom. Hy hoor vreemde fluisterstemme deur leë gange – en dan begin die aanvalle . . .

J.K. Rowling, Janie Oosthuysen

ISBN: 9780798184397

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum Vrygestel: April 2024

Formaat: Sagteband, 224pp

1 Harry Potter en die Towenaar se Steen

2 Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse

3 Harry Potter en die genagene van Azkaban

4 Harry Potter en die beker vol vuur

5 Harry Potter en die orde van die Feniks

6 Harry Potter en die halfbloed Prins

7 Harry Potter en die Skatte van die dood