Harry Potter en die skatte van die dood

NZ$45.00

Harry Potter (7) en die skatte van die dood

Terwyl Harry Potter in die sykar van Hagrid se motorfiets klim en in die lug opstyg om Ligusterlaan vir die laaste keer te verlaat, weet hy Heer Voldemort en sy Doodseters is nie ver agter nie. Die beskermende towerspreuk wat Harry tot nou toe veilig gehou het, is verbreek, maar hy kan nie aanhou wegkruip nie. Die Donker Heer blaas vrees in alles waarvoor Harry lief is, en om hom te stop, sal Harry die oorblywende Horcruxe moet vind en vernietig. Die laaste stryd moet begin  .

J.K. Rowling

ISBN: 9780798184441

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum Vrygestel: April 2024

Formaat: Sagteband, 544pp

1 Harry Potter en die Towenaar se Steen

2 Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse

3 Harry Potter en die genagene van Azkaban

4 Harry Potter en die beker vol vuur

5 Harry Potter en die orde van die Feniks

6 Harry Potter en die halfbloed Prins

7 Harry Potter en die Skatte van die dood