Hartsbesit

NZ$19.00

Sal sy liefde en ewige trou vind?

ISBN: 9780799395617

Writer / Skrywer: Anna van Tonder

Paperback / Sagteband

Sal sy liefde en ewige trou vind?

ISBN: 9780799395617

Writer / Skrywer: Anna van Tonder

Paperback / Sagteband

Minni Minnaar is skielik werkloos nadat haar onderneming moes sluit weens nuwe ontwikkeling. Terwyl sy by haar beste vriendin se ouers op hul plaas kuier kruis haar pad met die enigmatiese Zak Erasmus maar dis die stug Duitse wewenaar - Wolfgang Falkenrot - met sy vierjarige dogter wat haar hart aanraak.