Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Graad 7

NZ$15.00

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer.

ISBN: 9781485700937

Writer / Skrywer: C. Coetzee • M. Dudley

Illustrator / Illustrasies: Natalie Hinrichsen

Paperback / Sagteband

Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:

- ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom

- ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen

- Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling

- ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester

- Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.

- PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.