Image 1 of 1
Hoe om 'n hart te steel - Didi Potgieter
Binne ‘n kwessie van ‘n dag val Milan se lewe uitmekaar en verloor sy alles. Teensinnig moet sy Alber t du Randt se hulp aanv aar. Sy is egter moeg daarvoor dat mans haar boelie, en Alber t is juis die soor t man wat daaraan gewoond is om te kry wat hy wil he. Boonop is hy net t e diep gewortel in die verlede waarvan sy graag wil wegkom. Albert se lewe is netjies en agt ermekaar en hy het r eeds die ring gekoop vir iemand wat uitst ekend daarin pas.
Romanza Stoom 18+ (Mills & Boon)
9781776359981