Hykie Berg - My storie van hoop

NZ$20.00

My storie van hoop

Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in 'n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppieshospitaal, waar God hom van 'n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie.

ISBN: 9780796320551

Writer / Skrywer: Hykie Berg

Paperback / Sagteband, 224pp, A5