DEON MEYER - Ikarus

from NZ$32.00

Te hoog gevlieg…

ISBN: 9780798169776

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: 6 Mar 2015

Paperback / Sagteband

Taal/Language:

Te hoog gevlieg…

ISBN: 9780798169776

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: 6 Mar 2015

Paperback / Sagteband

Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands - dié Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat 'n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad en keer die hele saak op sy kop . . .