Image 1 of 4
Image 2 of 4
Image 3 of 4
Image 4 of 4
'n Groot Visstorie (die verhaal van Jona) en ander bybelverhale
Dit is belangrik dat kinders die waarde van gehoorsaamheid leer en ook besef dat ongehoorsaamheid gevolge het. Kyk net na Jona – hy was ongehoorsaam aan God en het binne-in ’n groot vis beland!
’n Groot visstorie: Die Verhaal van Jona is die geliefde Bybelstorie van Jona in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle dat dit belangrik is om gehoorsaam te wees aan God en nie net te doen wat ons wil nie.
• Teks in prettige rym
• Kleurvolle illustrasies
ANDER titels in die reeks:
‘n Bangmaak Storie - Dioe verhaal van Daniel in die leeukuil
‘n Reuse kopseer - Die verhaal van Dawid en Goliat