Kinderland deur Helena J.F. Lochner

NZ$29.00

Kinderland is 'n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en selflees deur kinders in Graad 3 en hoër. Protea gaan dit weer publiseer in 'n nuwer moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan 'n nuwe generasie bekend te stel.

Die kleurvolle illustrasies is deur Liezl Potgieter gedoen wat ook Kleuterland en Kammaland illustreer het.

ISBN: 9781920660550

Writer / Skrywer: Madeleine Mansiet

Illustrator / Illustrasies: Valentine Iokem

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Kom deel in die wonderwereld van sprokies ...'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk en oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in ...Eendag, lank, lank gelede ...