Klapper die drakie is nie bang nie!

NZ$25.00
Only 2 available

Klapper is saam met sy vriende op ’n klasuitstappie, maar ’n storm verhoed dat die klas Skilpad-eiland mag verlaat.

ISBN: 9780798177993

Writer / Skrywer: Ingo Siegner

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Klapper is saam met sy vriende op ’n klasuitstappie, maar ’n storm verhoed dat die klas Skilpad-eiland mag verlaat. Die reuseskilpad, Olleminna, begin vir hulle stories vertel en daarom gaan Klapper en sy vriende saam met Barry Bakboord, die seerower, op ’n skattejag in sy ondersee-boot. Klapper en sy vriendin Mathilda word intussen deur ’n reuse-pylinkvis ontvoer en Barry moet hulle red.

Kattekwaad
NZ$16.00
Mia is verveeld: Boek 1
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
My wonders-van-die-wereld Atlas
NZ$12.00
Sold out / Teken aan op waglys
Bomani Meerkat en die veer van vriendskap
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Ek kan nou lees: Sprokies (Groot Druk)
NZ$16.00