Krokkenoster by die see

NZ$10.00

‘n Krokke wie?

‘n Krokke wat?

‘n Krokke hoe?

‘n Krokkenoster by die see??

Nooit gesien!!

ISBN: 9781920624620

Writer / Skrywer: Nicolene Gelderman

Illustrator / Illustrasies: Vian Oelofsen

Paperback / Sagteband

‘n Krokke wie?

‘n Krokke wat?

‘n Krokke hoe?

‘n Krokkenoster by die see??

Nooit gesien!!

ISBN: 9781920624620

Writer / Skrywer: Nicolene Gelderman

Illustrator / Illustrasies: Vian Oelofsen

Paperback / Sagteband

Ja, ‘n Krokkenoster kan ook swem as hy vet opgeblaas is. So woeps waps oor die branders, om die branders en soms deur die branders. ‘n Krokkenoster kan ure lank baljaar as hy ‘n maatjie by die see het.