Kronkelpad speel af teen die agtergrond van die polio-epidemie van die 1950's. Marco Romanelli, 'n Italianer wat in 'n konsentrasiekamp was, gaan woon in die Bosveld vir gesondheidsredes. Daar ontmoet hy vir Dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom, maar hulle toekoms is gevul met vele struikelblokke.
ISBN 9780624053873
Sagteband 500pp
Gepubliseer 2011