Laat die Potte Prut

NZ$29.00
Sold Out

Die beste resepte van die gewilde potjiekosreeks op Via.

ISBN: 9780798176897

Writer / Skrywer: Via

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Paperback / Sagteband

Get notified by email when this product is in stock.

Die beste resepte van die gewilde potjiekosreeks op Via.

ISBN: 9780798176897

Writer / Skrywer: Via

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Paperback / Sagteband

Van eenvoudig tot deftig, goedkoop tot duur - maar altyd gesellig en watertand lekker. Resepte vir voor- en hoofgeregte, bykosse en selfs nageregte, alles op die vuur. Potjies soos geroomde mossels, volstruisnekkerrie, lamskenkel, waterblommetjiebredie en 'n uithaler sjokalade-toringkoek! Met 'n verskeidenheid brode, om die laaste lekseltjie sous op te skraap - dus mos nou lekker!.