Laat Sy liefde jou lei - Milanie Vosloo

NZ$35.00
Sold Out

Laat sy liefde jou lei deur topverkoper-outeur Milanie Vosloo is geskryf vir vroue wat weet dat die lewe, hulle self en ander nie perfek is nie, maar wat steeds in die liefde glo. Die dagstukke verseker vroue: Wat jou drome en ideale ook al is, waar jy jou ook al op die lewenspad bevind, laat God se liefde jou lei in alles wat jy doen, en jy sal sy vrede en vreugde ervaar.

Dié dagboek bevat 365 besielende dagstukke vir vroue wat fokus op die positiewe wat ’n mens kry uit ’n liefde-lewe. Dit sluit temas in soos: die liefde leef met hoop, die liefde ken dankbaarheid en die liefde glo die beste.

In Laat sy liefde jou lei nooi Milanie Vosloo lesers om saam met haar op die pad van die liefde te stap, die waarhede van die Skrif-oordenkings te lees en te oordink, dit op hul eie lewe toe te pas en die vreugde wat hulle gaan put uit hul nuutgevonde liefde vir God, hulself en die mense om hulle te geniet. Maak nie saak wat die vraag is nie, liefde is die antwoord.

• Handige sakpas-formaat - Sagteband

Category : Dagstukke

SKU : 9780638008760

Author : Milanie Vosloo

Language : Afrikaans

Size : 180 mm x 120 mm x 22 mm

Page Count : 416

Format : Paperback

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Get notified by email when this product is in stock.

My Kreatiewe Joernaal Bybel
Color: