Lisa Liefbesie Se Sewe Verlore Kolle

NZ$27.00

Ontmoet Lisa Liefbesie, 'n pragtige liewenheersbesie met bloedrooi

vlerkies en helder swart kolle. Sy is geliefd deur al die diere op die

groot plaas waar sy woon. Maar op haar verjaarsdag gebeur iets

skrikwekkends - haar mooi kolletjies verdwyn spoorloos!

Volg Lisa op 'n opwindende avontuur terwyl sy soek vir haar kolle.

Ontmoet vriende soos Kollehond, Bessie die Frieskoei, en Takelane

Tarentaal, wat almal probeer help om die raaisel op te los. Sal Lisa haar

kolletjies vind voordat haar verjaarsdagpartytjie verby is?